Die Waaksame Kwêvoël.
DIE WAAKSAME KWêVOëL– Die kwêvoël sit gewoonlik hoog in die toppe van die doringbome en waarsku enige gevaar vir wildsbokke en ander voëls. Vir baie jagters is hulle `n frustrasie. Wanneer die jagter in die veld loop om `n bok te soek om te jag sal die kwêvoël van boomContinue Reading
Uil Bewaringsprojek van Leeupoort
UIL BEWARINGSPROJEK – Groter hokke as die oues is gebou en van die uile het daar ingetrek. Hulle pas maklik aan maar dan moet hulle nie verjaag word nie. Uile vestig hulle dikwels naby mense se huise en in mensgemaakte neskaste. Bewaringsbewuste boere plaas die kaste naby hul store enContinue Reading
Plekkie om Stil te raak in die Bos op Leeupoort
STILRAAK IN DIE BOS – Daar is baie vakansiedorpe en ontspanningsplekke in ons provinsie en ons land, maar daar is net een Leeupoort. Leeupoort Vakansiedorp wat vir elke inwoner en die besoeker lafenis bied, rustigheid van die gejaagde lewe bring en ontlading van die spanning en druk by die werkContinue Reading
Wildebeest
LEEUPOORT – Wildebeest are known for their annual migration to new pastures, however at Leeupoort they do not migrate due to the restrictions of game fences. Wildebeest usually begin their migration in the months of May or June when drought forces them to go on the move. The reason thatContinue Reading
‘n Wandeling deur Leeupoort
VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stokContinue Reading
Bosveld Bome: Elke Boom het ‘n Storie
BOOMKYK – Daar is min plekke in ons land waar daar so `n groot verskeidenheid bome op een plek groei as in Leeupoort. Vir die publiek wat geïnteresseerd is in ‘n variasie inheemse bome, is dit die ideale geleentheid om kyk of hulle die onderskeie bome kan uitken. By IfafaContinue Reading
Leeupoort: Selfsorg Akkomodasie uit die Boonste Rakke
MIDWEEK WEGBREEK – Annetjie en haar familie het verlede week by Ifafa 732, ‘n ten volle toegeruste selfsorg huisie, deurgebring en heerlik in die natuur gekuier. Agter die huis is ‘n swembad en braaiplek. Die bosveld is heerlik hierdie tyd van die jaar waar die voël geluide besonder opvallend is.Continue Reading













