Leeupoort: IT`S TIME!
IT`S TIME – `n Boer het in sy bakkie gery en op `n video sy kommer oor die toestand in die land uitgespreek en gevra dat iets gedoen word. By die huis het hy dit op internet afgelaai en gebid. Toe hy sy oë oopmaak , was daar `n oproepContinue Reading
Leeupoort: Rooiberg Bewaria
ROOIBERG BEWARIA – The Waterberg Mountain Range is one of Limpopo`s major mountain ranges. The Waterberg Bewaria operates within the borders of the designated aerea, protecting and conserving a unique and delicate storehouse of biological diversity. Rooiberg Bewaria is an initiative of a group of private individuals in the RooibergContinue Reading
Leeupoort: Wysheid in die Wolke
WEWERS – Aangeleerde gedrag kan mens so effens begryp, maar die instinkding is en bly `n enigma, `n raaisel,`n knoop wat niemand nog kon losmaak nie. In `n eksperiment is daar `n paar geslagte lank verskeie vinkspesies ( noen hulle maar wewers) in hokke geteel sonder dat daar geskikte material, soosContinue Reading
Leeupoort: Springboontjie
TAMBOTIEBOOM – Veral in die somer spring hierdie boontjie wat op die grond geval het onder die bome rond wat te eienaardig is. Die insekte, `n wurm, kruip in die vrug en later binne in die pit en dit is dan dat die vrug van die boom afval met die wurmContinue Reading
Leeupoort: Broeigedrag van Voëls
BROEIGEDRAG – Alfa broeigedrag kom voor by groep- of familievoëls waar daar een broeipaar is (alfa mannetjie en wyfie vermoedelik die oudste wyfie.) By sommige groepe broei slegs die wyfie terwyl die res van die familie verantwoordelik is vir die aandra van kos en later die versorging van die kuikens nadatContinue Reading
Leeupoort- Boeremusiekfees. 9 Sept 2017
BOEREMUSIEKGILDEFEES – Tien jaar gelede het die Boeremusiekgilde die Boeremusiek-monument op Leeupoort opgerig en 9 September 2017 word die herdenking gehou. Met daarde geleentheid sal die tema “Volkspele” wees. `n Groot aantal Boere-orkeste het reeds te kenne gegee dat hulle by hierdie besondere geleentheid kom optree. Van die orkeste hetContinue Reading
Leeupoort: Lag en Klets Gesamentlik
KATLAGTERS– Wanneer jy nou praat van saampraat, deurmekaar praat of babbel dan praat jy nou van katlagters. Partykeer gebeur dit mos ook so met mense!! Nou die dag terwyl ons so agter die huis op Leeupoort Vakansiedorp by die braaiplek om die es sit kom daar `n kolonie katlagters met `nContinue Reading














