BOEREMUSIEKGILDEFEES – Tien jaar gelede het die Boeremusiekgilde die Boeremusiek-monument op Leeupoort opgerig en 9 September 2017 word die herdenking gehou. Met daarde geleentheid sal die tema “Volkspele” wees. `n Groot aantal Boere-orkeste het reeds te kenne gegee dat hulle by hierdie besondere geleentheid kom optree. Van die orkeste hetContinue Reading

MOEDERSDAG – Moedersdag word vanjaar op 14 Mei gevier. Dit is gewoonlik `n dag waar die dagtake uit moeder se hande geneem word en sy bederf word. Dis nie nodig om `n duur okasie aan te pak nie maar om dit vir moeder lekker te maak by die huis, `n uitstappie ofContinue Reading

LEKKER BLYPLEK – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp geleë binne `n natuurreservaat. `n Groot aantal permanente inwoners het daar kom aftree omdat hulle die stilte van die natuur begeer en waardeer en graag die wild wat tussen die huise rondstap geniet. Wanneer jy wil ry en wildkyk doen jy ditContinue Reading

BOEREMUSIEKFEESTE – Ses en twintig orkeste het die fees bygewoon sewel daar opgetree waarvan drie Junior orkeste was. 10 September 2016 sal vir lank onthou word vir sy groot aantal besoekers wat van oor die land op Leeupoort kom feesvier het en die optredes kom geniet het. Pieter Bodenstein vanContinue Reading