Leeupoort se Nonnetjiesuil
NATUURRESERVAAT – Die uil se goed ontwikkelde rigting sin en gehoor span saam wanneer hy sy prooi vang. As hy iets hoor wat na prooi klink, draai hy sy kop in daardie rigting. Dan kos dit nog net een geritsel of ’n gepiep en die prooi is so goed asContinue Reading
Leeupoort: Termiete Vreet Kombuiskas Op
NATUUR – Termiete bestaan uit die wyfie koningin wat die grootste van al die termiete is, die mannetjie koning wat kleiner as die koningin is, die werkers wat daaglikse roetine take verrig soos die soek van kos, skoonmaak, versorging, bou en herstelwerk aan die termietnes, en laastens die soldate watContinue Reading
Boeremusiekfees te Leeupoort op 11 September 2015
LEEUPOORT – 13 Senior en 4 junior boereorkeste gaan vanjaar by die Boeremusiek-fees optree. Vrydagaand skop dit af met die eerste orkeste wat optree. Saterdag die heel dag deur speel die orkeste en Sondagoggend vind die erediens plaas. Een van die boereorkeste sal die musiek met die erediens waarneem. ElkeContinue Reading
Inheemse Bosveldbome van Leeupoort
INHEEMSE BOME – Leeupoort het sowat 40 spesies inheemse bome wat `n geweldige groot verskeidenheid vir een plaas is – Dit is iets besonders. Op die erf van Ifafa 732 alleen is daar 21 spesies bome. Wanneer jy so deur Leeupoort se reservaat ry of stap, sien mens dat baieContinue Reading
Leeupoort: Nagapie Spring 6 Meter
NAGAPIES – Die nagapie van Leeupoort wat so groot soos `n muis is is gebiedsgebonde en hulle is normaalweg altyd saam met `n maat. Hulle is stil diertjies maar wanneer daar gevaar is waarsku hulle mekaar met `n skril geskree. Hulle grootste gevaar is uile en slange. Hulle skuil bedagsContinue Reading
Mak Koedoekoei op Leeupoort Vakansiedorp
MAK WILD – So mak as wat hulle kan word, so wild kan hulle wees. Dit is dan wanneer diere sintuie ten beste gebruik om gevaar vry te spring. Jagters kan getuig hoe gou `n koedoe kan verdwyn wanneer hulle `n vreemde geluid in die veld hoor. ‘n Koedoe isContinue Reading
Steakie Oppie Kole op Leeupoort
ONTSPANNING – Die dae op Leeupoort se bosveld is heerlik. Die sonnetjie kan nie lekkerder wees wanneer jy by die ronde braaiplek by Ifafa 732, wat mens `n “es” noem, agteroor sit met jou voete op die rand van die es. Die swaai-braai wat mens hoër of laer kan stelContinue Reading















