Leeupoort – Karee 23A
Eenheid: Karee 23A in Leeupoort / Vanaf R900 per nag (max. 4 gaste) Verskuil in die bos, ‘n netjiese en gerieflike 2 slaapkamer selfsorg duet.Continue Reading
Leeupoort – Karee 23B
Eenheid: Karee 23B in Leeupoort / Vanaf R900 per nag (max. 4 gaste) Verskuil in die bos, ‘n netjiese en gerieflike 2 slaapkamer selfsorg duet.Continue Reading
Uil Bewaringsprojek van Leeupoort
UIL BEWARINGSPROJEK – Groter hokke as die oues is gebou en van die uile het daar ingetrek. Hulle pas maklik aan maar dan moet hulle nie verjaag word nie. Uile vestig hulle dikwels naby mense se huise en in mensgemaakte neskaste. Bewaringsbewuste boere plaas die kaste naby hul store enContinue Reading
Konsertinafees te Leeupoort Vakansiedorp
KONSERTINAFEES – Die wereldrekord is nagejaag en Pieter Bodenstein en sy span het hul ideaal bereik. Konsertinaspelers van die Kaap tot Musina is uitgenooi om te kom deel aan hierdie uitdaging wat verower moes word vir Leeupoort Vakansiedorp. Die spelers het met graagte die uitdaging aanvaar omdat hulle deel wouContinue Reading
Voetslaan deur Leeupoort Vakansiedorp
VOETSLAAN – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin stap en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stokContinue Reading
Kuifkop
HOUTKAPPER – Die kuifkophoutkapper is een van die kleurvolle voëls in Suid Afrika. Verder het hulle `n skril aanhoudende tril-geluid wat hulle maak. Daardie dik sterk snawel is skrikaanjagend en jy moet net nie dat daardie snawel jou vinger bykom nie. Hulle is ook baie dapper en verjaag maklik alContinue Reading
Vark met Penne
YSTERVARK – Seker die dier wat die gevaarlikste lyk met sy skerp penne wat “gemodified” is van sy hare. Wilde roofdiere soos `n luiperd of leeu word afgeskrik deur daardie groot bos skerp penne. Roofdiere wat afstorm op die ystervark besef nie dat die ystervark vinnig omdraai en die roofdierContinue Reading
















