ONTSPANNING – Die dae op Leeupoort se bosveld is heerlik. Die sonnetjie kan nie lekkerder wees wanneer jy by die ronde braaiplek by Ifafa 732, wat mens `n “es” noem, agteroor sit met jou voete op die rand van die es. Die swaai-braai wat mens hoër of laer kan stelContinue Reading

BOSSIE DIE BOSVARK – Heelwat van die Leeupoorters en besoekers aan die Bosveld, het saans so om en by 11 uur kennis gemaak met die mak bosvarke op Leeupoort Vakansiedorp. Die bosvarke soek die braaiplekke by die huise op om te kyk of hulle iets te ete kry soos braaivleis-beentjies.Continue Reading

STEENBOKKIES – Hulle weeg tussen 7 en 14 kg, is so 70 cm lank en hul rughoogte is nagenoeg 50 cm. Die rammetjie het horings wat so 7 cm lank word en die ooitjie is sonder horings. In hiedrie bosveld Wildreservaat vreet hulle blaartjies, krap worteltjies van plante en grasContinue Reading

Bosveld Bome 640x480

BOOMKYK – Daar is min plekke in ons land waar daar so `n groot verskeidenheid bome op een plek groei as in Leeupoort. Vir die publiek wat geïnteresseerd is in ‘n variasie inheemse bome, is dit die ideale geleentheid om kyk of hulle die onderskeie bome kan uitken. By IfafaContinue Reading

MIDWEEK WEGBREEK – Annetjie en haar familie het verlede week by Ifafa 732, ‘n ten volle toegeruste selfsorg huisie, deurgebring en heerlik in die natuur gekuier. Agter die huis is ‘n swembad en braaiplek. Die bosveld is heerlik hierdie tyd van die jaar waar die voël geluide besonder opvallend is.Continue Reading

VOËLKYK – Weens die gematigde klimaat is daar `n groot verskeidenhied voëls op Leeupoort. Baie voëls is redelik mak omdat hulle iets te ete kry by die inwoners en besoekers. Die fisante en patryse stap tussen die huise op soek om iets te ete te kry. Die kwêvoëls is netContinue Reading

NATUURRESERVAAT – Al ses van ons besluit om Woensdag oggend vroeg te begin voetslaan en om eers so teen 16:00 terug te wees by die chalet. Dit is twee rugsakke pak en vir elkeen twee bottels water. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stokContinue Reading