BYE – Hierdie diertjies is seker die flukste en slimste diere wat bestaan en het `n leeftyd van slegs ses weke en produseer slegs `n teelepel heuning. Hulle versamel nektar om heuning te maak wat hulle in heuningkoeke opgaar vir moeilike tye wanneer daar nie stuifmeel beskikbaar is nie. HulleContinue Reading

VLERMUISE – Het jy geweet dat vlermuise kan help om van die grootste pestilensies ontslae te raak? Hulle vreet muskiete, vlieë, besies, kakkerlakke en kan ook gebruik word om inseksoorte wat lastig is in vrugteboorde en gesaaides, in toom te hou. Die beste nuus is dat ‘n enkele vlermuis die helfteContinue Reading

MISKRUIER – Gaan sit by daardie misbolletjies waar die miskruier besig is om sy bolletjie uit te kerwe uit die eland of rooibok se mis. Die miskruier gebruik nie die bestaande bolletjie van die wildsbok se mis nie maar maak sy eie bolletjie. Op Leeupoort Vakansiedorp waar jy die waarnemingsContinue Reading

BLOUAAP – Die tropgrootte van blouape is so 20- 25 en hul aanvoerder is `n dominante wyfie. Wyfies bly lewenslank in hulle oorspronklike trop. Mannetjies emigreer ten tye van die aanvang van puberteit, trek dan van trop tot trop, en spandeer omtrent drie jaar in ‘n trop voordat hulle weerContinue Reading

RAMMETJIE – Sekere volke in Afrika glo dat dit geeste sal omkrap as `n mens `n steenbok doodmaak. Die rammetjie het die skerp horingkies maar by uitsondering kry ooitjies ook horingkies. Hulle is gewoonlik enkellopend behalwe met paringstyd of waar `n lam saam met die mamma wei. Wanneer hulle gevaar sienContinue Reading

BEGROTING – Volg hierdie reëls om jou finansiële vooruitsigte in orde te hou: 1. Jy moenie vergeet dat vaardige verkoopsmense jou emosies kan manipuleer nie 2   Jy moenie ‘n belegging koop voordat jy dit heeltemal verstaan nie. 3   Jy moet onthou dat daar nie so iets soos ‘n gratis middageteContinue Reading

BRANDSTOF VERDAMP – Sodra jy besluit om weg te breek vir `n paar dae is jou eerste item op die begroting die brandstof wat jy sal verbruik. Leeupoort Vakansiedorp is slegs 150 km vanaf Pretoria, daar is nie berge wat die brandstof verbruik kan verhoog nie. Neem die volgende inContinue Reading