MISKRUIER – Gaan sit by daardie misbolletjies waar die miskruier besig is om sy bolletjie uit te kerwe uit die eland of rooibok se mis. Die miskruier gebruik nie die bestaande bolletjie van die wildsbok se mis nie maar maak sy eie bolletjie.
Op Leeupoort Vakansiedorp waar jy die waarnemings maklik kan maak waar jy plat op jou blaker sit en besef dat daar ook groot kompetisie is onder die miskruiers self. Die paartjie probeer om so gou as moontlik die korrekte grootte na smaak rond te vorm om maklik weg te rol waarna dit so gou as moontlik na `n ander plek gerol moet word waar dit in sagte grond begrawe moet word waarin hulle dat hul kleintjies gaan grootmaak.
Related News / Verwante Nuus:
Leeupoort: Wilde Voëls
VOËLKYK - Weens die gematigde klimaat is daar `n g...
Leeupoort: Vakansiedorp en Lekker Blydorp
LEKKER BLYPLEK - Leeupoort Vakansiedorp is `n ekod...
Troupand
TROUPAND - Veelkleurige voëls met ‘n stewige snawe...
Stert in die Lug
VLAKVARK - Wanneer hy hardloop is dit stert in die...
Springboontjie van die Tambotieboom
NATUURRESERVAAT - Op Leeupoort is daar 'n boontjie...














