KONSERTINA-FEES JAAG VIR REKORD – Vanjaar word ‘n unieke Konsertina-fees van 3 tot 5 April 2020 op Leeupoort Vakansiedorp aangebied! Verskeie bekende orkeste gaan optree met Boet (Dimpel) Pretorius wat die feesrede gaan lewer. Tydens die fees gaan daar gepoog word om ‘n 30 jaar oue rekord van 41 konsertina-spelersContinue Reading

Met `n passie vir die natuur kan jy nie anders as om `n heerlike braai te hou nie en dit dan nog daar doer in die bos weg van die huise. Leeupoort Vakansiedorp se klimaat leen hom daartoe om te braai en maak nie saak waar en hoe laat nie.Continue Reading

BOEREMUSIEKGILDEFEES – Tien jaar gelede het die Boeremusiekgilde die Boeremusiek-monument op Leeupoort opgerig en 9 September 2017 word die herdenking gehou. Met daarde geleentheid sal die tema “Volkspele” wees. `n Groot aantal Boere-orkeste het reeds te kenne gegee dat hulle by hierdie besondere geleentheid kom optree. Van die orkeste hetContinue Reading

BOS PRAAT – Die bos vertel vir jou sy storie en al wat jy moet doen is om net te luister. Die stilte bring `n rustigheid in jou wat jy nie met geld kan koop nie. Jy moet net nie jou selfoon die hele tyd aanhou nie want die Whatsupp enContinue Reading

Boeremusiekgilde

LEEUPOORT – Die 9de Fees word nou-al beplan en `n groot aantal orkeste gaan aan die fees deelneem. Deelnemers vanaf Pietersburg tot Mosselbaai het reeds tekenne gegee dat hulle aan die fees gaan deelneem. Daar sal sowat 22 senior orkeste en 4 junior orkeste optree. Die belangstelling van jongmense isContinue Reading

MIDWEEK WEGBREEK – Annetjie en haar familie het verlede week by Ifafa 732, ‘n ten volle toegeruste selfsorg huisie, deurgebring en heerlik in die natuur gekuier. Agter die huis is ‘n swembad en braaiplek. Die bosveld is heerlik hierdie tyd van die jaar waar die voël geluide besonder opvallend is.Continue Reading