NATUURRESERVAAT – Die Huilboom huil wanneer hy seerkry. Hierdie boom op Leeupoort is een van die grootste gemerkte huilbome in Suid Afrika. Om onder die boom op die rusbankie op Leeupoort te sit en na te dink oor die skepping, die natuur, die lewe en hierdie besondere boom, is nogalContinue Reading

Nonnetjies Uil 640x480

NATUURRESERVAAT – Die uil se goed ontwikkelde rigting sin en gehoor span saam wanneer hy sy prooi vang. As hy iets hoor wat na prooi klink, draai hy sy kop in daardie rigting. Dan kos dit nog net een geritsel of ’n gepiep en die prooi is so goed asContinue Reading

Termiete 640x480

NATUUR – Termiete bestaan uit die wyfie koningin wat die grootste van al die termiete is, die mannetjie koning wat kleiner as die koningin is, die werkers wat daaglikse roetine take verrig soos die soek van kos, skoonmaak, versorging, bou en herstelwerk aan die termietnes, en laastens die soldate watContinue Reading

Bome Bosveld

INHEEMSE BOME – Leeupoort het sowat 40 spesies inheemse bome wat `n geweldige groot verskeidenheid vir een plaas is – Dit is iets besonders. Op die erf van Ifafa 732 alleen is daar 21 spesies bome. Wanneer jy so deur Leeupoort se reservaat ry of stap, sien mens dat baieContinue Reading

Nagapie

NAGAPIES – Die nagapie van Leeupoort wat so groot soos `n muis is is gebiedsgebonde en hulle is normaalweg altyd saam met `n maat. Hulle is stil diertjies maar wanneer daar gevaar is waarsku hulle mekaar met `n skril geskree. Hulle grootste gevaar is uile en slange. Hulle skuil bedagsContinue Reading

Mak Wild Koedoe

MAK WILD – So mak as wat hulle kan word, so wild kan hulle wees. Dit is dan wanneer diere sintuie ten beste  gebruik om gevaar vry te spring. Jagters kan getuig hoe gou `n koedoe kan verdwyn wanneer hulle `n vreemde geluid in die veld hoor. ‘n Koedoe isContinue Reading

Voetslaan

VOETSLAAN – Al wat jy moet doen is om rugsakke te pak en vir elkeen `n bottel water saamneem. Elkeen moet `n wandelstok vat want `n ou loop lekkerder met `n stok in die hand want daar is plekke waar jy van die takkies moet wegstoot hier op Leeupoort seContinue Reading