NEUSHORINGVOEL – Rooibekneushoringvoel voor die nes waar binne twee kleintjies is. Gewoonlik pleister hulle die bek van die nes toe met slegs `n skrefie oop waardeur die mannetjie en wyfie die kleintjies voer. Die mannetjie voer die wyfie terwyl sy in die nes sit. Hy voer haar deur die gleufieContinue Reading

LEKKER BLYPLEK – Leeupoort Vakansiedorp is `n ekodorp geleë binne `n natuurreservaat. `n Groot aantal permanente inwoners het daar kom aftree omdat hulle die stilte van die natuur begeer en waardeer en graag die wild wat tussen die huise rondstap geniet. Wanneer jy wil ry en wildkyk doen jy ditContinue Reading

NATUUR – Leeupoort Vakansiedorp is die idilliese gesinsoord in die bosveld slegs 150 km vanaf Pretoria. Daar is bekostigbare huise wat goed toegerus is as selfsorg- fasiliteite. Die weer is idiaal vir braai waar die ouens tot laataand by die vuur deurbring. Hierdie vakansiedorp is n ekodorp binne `n natuurreservaatContinue Reading

BOS PRAAT – Die bos vertel vir jou sy storie en al wat jy moet doen is om net te luister. Die stilte bring `n rustigheid in jou wat jy nie met geld kan koop nie. Jy moet net nie jou selfoon die hele tyd aanhou nie want die Whatsupp enContinue Reading

POTJIEKOS – Dis net op Leeupoort Vakansiedorp waar jy in die bos naby die stad en in die rustigheid van die natuur lekker rustig kan ontspan vergeet van die spanning daardoer in die stad. Om 12 uur Saterdag middag het Henry en sy seun Stiaan begin om die beesstert virContinue Reading

LIKKEWAAN – Met sy gesplete tong ruik die likkewaan sy prooi wat hy volg om te gaan vang. Hy het sterk kake en byt nogal hard en jy moet net nie met hom gaan lol nie. Hulle lê tot 20 eiers in `n gat van ongeveer 15 cm diep. VanContinue Reading

KAMEELPERD – Die kameelperd is die dier wat die hoogste kan bykom van alle diere op aarde. Daardie lang voorpote is baie gevaarlik en kan `n leeu daarmee doodskop. Wanneer hulle baklei slaan hulle mekaar met die nek. Dit is bekend dat die een al die ander een met dieContinue Reading