LEEUPOORT – Wat is nou lekkerder as ‘n braairibbetjie op Leeupoort waar jy die laaste lawaai van die fisante aanhoor wat besig is om hulle tuis te maak vir die nag in die bome hier by jou. Terwyl die vuurtjie knetter om kole te maak, kom loer ‘n Njalabul omContinue Reading

NATUURRESERVAAT – Op Leeupoort is daar ‘n boontjie wat sommer self sentimeters hoog spring wanneer dit begin warm word. Dit is die vruggies van die tambotieboom wat hierdie wonderbaarlike eienskappe het. Op Leeupoort is daar op verskillende plekke tambotie-“woude”. Die boom is andersins ook bekend as “Spirostachys Africana” of dieContinue Reading

LEEUPOORT – Dis nie ongewoon dat die koedoes op Leeupoort tot binne die sitkamer agter die mense aanstap nie. Wanneer die bok iets te ete ruik, volg hulle jou na waar jy hulle lei. Gedurende droogte tye is die wild gewoonlik makker as wanneer daar baie groen blare in dieContinue Reading

LEEUPOORT VAKANSIES – Onder die leiding van Johan Koekemoer is die “stiltehoekie” in die bos op Leeupoort ingerig. Klein Gerhard is by die kruis gedoop waar daar `n gewyde atmosfeer in die rustigheid van die natuur geheers het. Dink net dat mense wat in die stad woon, hul baba daarContinue Reading

NATUURRESERVAAT – Hierdie is seker een van die lelikste diere op aarde. Sy kop met sy klein ogies, vratte aan die kante van sy kop, die stokkies hare, lang tande wat by sy bek uitsteek en sy kop wat feitlik die helfte van sy lyf uitmaak, laat `n ou wonderContinue Reading

Kameelperd

LEEUPOORT RESERVAAT – Die kameelperd is die hoogste lewende dier op vaste grond en het die langste nek wat tot 5,5 meter lank kan word. Die naam kameelperd is afgelei van die kameel met sy lang bene en die luiperd met sy kolle. Hulle word veral in oop bosveld oralContinue Reading

Boeremusiekgilde

LEEUPOORT – Die 9de Fees word nou-al beplan en `n groot aantal orkeste gaan aan die fees deelneem. Deelnemers vanaf Pietersburg tot Mosselbaai het reeds tekenne gegee dat hulle aan die fees gaan deelneem. Daar sal sowat 22 senior orkeste en 4 junior orkeste optree. Die belangstelling van jongmense isContinue Reading